Werfnavigasie Roetekaarte

GEREFORMEERDE KERK: BOKSBURG-SUID

ROETE-AANWYSINGS

Vanaf Potchefstroom:

  1. Volg roete R29 (N12) na Johannesburg
  2. Word N1 wanneer dit kombineer met pad vanaf Bloemfontein (voor JHB) (Verwys ook gerus na die kaart wat die hoofroetes aandui.)
  3. Bly op Witbank/Springs pad. Ignoreer Pretoria/JHB afdraai
  4. Gaan verby die volgende afritte :-
  5. Met Alberton aan die regterkant swaai die pad links en word twee paaie:-
  6. Hierdie pad skakel in met ander paaie wat vanaf JHB kom en word nou die N3.
  7. Beweeg na linkerbaan na Springs (N17). Die ander pad gaan na Heidelberg/Durban
  8. Gaan deur Tolhek (R3.00)
  9. Gaan verby afrit na Wadeville/Germiston
  10. Volgende afrit is R21 Rondebultweg/OR Tambo/JHB Internasionale Lughawe. (Verwys ook gerus na die kaart wat die roete na die kerkgebou vanaf hierdie afrit aandui.)
    1. Neem afrit en dan glybaan na links (daar is n robot). Dit is Rondebultweg. Draai links in Rondebultweg.
    2. Beweeg oor na regterbaan. Daar is n robot ongeveer 300 meter verder.
    3. Draai regs in Smutslaan.
    4. Volg Smutslaan tot by die mini-sirkel (ongeveer 1km). (Die strate aan die regterkant tot by die sirkel is afgesper - binne 'n sekerheidsarea.)
    5. Draai regs by die mini-sirkel in Turnerstraat.
    6. Volg Turnerstraat tot by die slagboom.
    7. Draai links in die eerste straat na die slagboom en dadelik weer regs in Scribantestraat.
    8. Volg Scribantestraat tot net voor dit in 'n T-aansluiting doodloop - die kerk is op linkerhand.