Tuisblad
Werfnavigasie

GEREFORMEERDE KERK: BOKSBURG-SUID

DIAKONIE

Pak 'n Sak:

Lidmate word gevra om asseblief by te dra tot die projek: die lysie op die sak is 'n aanduiding van wat benodig word.

Dra asseblief af by die kerk.